Kontak ons
Kom ontdek die waarheid vers vir vers saam met ons. Mense is deesdae meer besorg oor hulle eie waarheid as dié waarheid. By Oos Gemeente maak dié Waarheid saak. Dis nie onderhandelbaar nie.
Praat met ons
Vul gou die vorm in vir algemene navrae
of bel die nommer hier onder.
Kontak Lukie Dercksen
(+27) 71 556 6879
(tussen 8h00 en 13h00)
E-pos adres
lukie@oosgemeente.co.za
Fisiese adres
65 M6, Shere, Pretoria, 0084
Rentals Village & Leah’s Fig Tree Venue

Kom kuier lekker voor en na die diens saam rondom ‘n koppie koffie/tee en ‘n koekie of twee.

Gemeente bankbesonderhede
Bank: FNB
Rekening naam: Baptiste Gemeente Rietfontein Pretoria
Tjekrekening: 514 6211 8246