Wat gebeur

Kalender

Weeklikse gebeurtenisse

Genesis

Vrydae aande 19h00

Wonder jy of iemand wat jy ken oor God? Kom ontdek waar dit alles begin het en antwoord hierdie vraag en nog vele ander, in die lig van die boek Genesis.

Kontak Dawid: (+27) 83 457 5422

Hoe om die Bybel beter te verstaan

Sondae oggende 8h45

Voel jy soms of jy nie seker is wat ‘n sekere vers of gedeelte in die bybel beteken nie? Wil jy toegerus word om die bybel reg te benader en verstaan? Dan is hierdie net die geleentheid vir jou. Kom ontdek die rykdom van God se woord.

Kontak Jacques: (+27) 72 372 3453

Manne Koffieklub

Vrydae oggende 5h00

‘n Plek waar ons saam die Here se aangesig soek.

Kontak Lourens: (+27) 83 600 6880